Hoe weet ek of my aansoek vir ʼn pos suksesvol ingedien is?

Hoe weet ek of my aansoek vir ʼn pos suksesvol ingedien is?

Wanneer jy op jou profiel is, kan jy op “Werk” in die kieslys aan die linkerkant van die skerm klik. Onder “Werk” is daar ʼn opsie om ʼn gestoorde pos te besigtig. Suksesvolle aansoeke sal onder jou gestoorde poste lê. Klik hier om meer uit te vind: www.solidariteit.co.za