Hoekom sukkel ek om my pos te laai?

Hoekom sukkel ek om my pos te laai?

Voordat jy ʼn pos kan laai, moet jy eers jou organisasie se werkgewer-profiel skep. Volg hierdie stappe om dit te doen:

Stap 1: Klik op dié skakel om vir jouself ʼn gratis profiel te registreer.

Stap 2: Klik op die Werk tab aan die linkerkant van die skerm, kies “Skep ‘n werkgewer-profiel” en registreer jou organisasie deur al die velde volledig in te vul.

Stap 3: Keer terug na die hoofportaal en klik op “skep ‘n pos”.