Is die platform slegs Afrikaans?
Solidariteit se werkportaal is slegs in Afrikaans beskikbaar. Ons het wel ʼn Engelse handleiding vir werkgewers wat hulp benodig om die platform te navigeer en poste kan in Afrikaans of Engels opgelaai word.