Is my besonderhede veilig?

Is my besonderhede veilig?

Solidariteit moet voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (die Popi-wet) waarvan jou besonderhede en die inligting wat jy op jou CV verskaf, veilig gehou word.