Kan ek ʼn pos stoor en later daarna terugkeer?
Ja, jy kan gerus op die “Stoor vir later”-opsie klik en die pos sal gestoor word. As jy dan na al jou gestoorde poste wil kyk, klik net op “Besigtig ʼn gestoorde pos”.