Waar kan ek die CV kry wat Solidariteit vir my opgestel het?
Klik op jou profiel-ikoon en voltooi jou profiel so volledig as moontlik deur al die velde in te vul. Klik dan op “Stoor profiel as PDF”. Die PDF-weergawe van jou CV sal na die e-posadres gestuur word waarmee jy geregistreer het. Jy sal dan jou aflaaibare CV kry.