Wat is die verskil tussen ʼn persoonlike profiel en ʼn werkgewer-profiel (profiel vir ondernemings en organisasies)?
Wat is die verskil tussen ʼn persoonlike profiel en ʼn werkgewer-profiel (profiel vir ondernemings en organisasies)?
Jy moet eers ʼn persoonlike profiel skep. Indien jy poste wil adverteer, kan jy daarna ʼn profiel vir die onderneming skep en administratiewe rolle byvoeg.
Let wel! Werksoekers moenie ʼn werkgewer-profiel skep vir vorige werkgewers by wie hulle in diens was nie.