
Gekopieër
Basiese instandhouding
Leer in hierdie kursus hoe om algemene herstelwerk in jou residensiële omgewing te doen. Dit sluit in algemene herstelwerk en onder meer hout-, loodgieters-, verf-, elektriese, teël- en tuinwerk.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R4500
DUUR VAN KURSUS:
2 weke
Koste : R4500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.