Hierdie produk is slegs vir lede.

finansiele-bestuur-van-my-besigheid

Finansiële bestuur van my besigheid

Dit is baie opwindend om jou eie onderneming te begin, maar weet jy hoe om jou onderneming se finansies te bestuur? In hierdie kursus word die algemene finansiële bestuur van klein tot mediumgrootte sakeondernemings bespreek. Daar word onder meer gekyk na verskillende finansieringsmoontlikhede en boekhouding, asook begrotings en belasting. Begin vandag nog met hierdie kursus en maak seker dat gebrekkige finansiële kennis nie die ondergang van jou onderneming beteken nie.


KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis

DUUR VAN KURSUS:

4 weke


Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.

Soortgelyke kursusse
learning course avatar
Basiese instandhouding

Koste:R4500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar
Microsoft Excel: Basies tot gevorderd

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar
Microsoft Word

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis