
Gekopieër
Bemarking Sonder Brieke Reeks
Bemarking is ʼn universele sleutel wat soveel deure vir jou skool kan oopmaak en jou help om ʼn verskil te maak, ongeag hoe klein of groot jou skool is.
Hierdie reeks wys jou hoe!
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R525
DUUR VAN KURSUS:
2 weke
Koste : R525
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.