bestuur-sosiale-media

Bestuur sosiale media

Jou gebruik van sosiale media kan in jou guns tel in die werkplek en jou werk verbeter, maar dit kan ook teen jou gebruik word. In hierdie kursus word etiket en riglyne vir die gebruik van sosiale media bespreek, asook hoe jy jou persoonlike handelsmerk kan bou. Leer vandag nog hoe om sosiale media tot jou voordeel te gebruik.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.