
Gekopieër
Besigheidsetiket
Wat beteken besigheidsetiket, en hoe verskil “etiket” van “etiek”? Goeie besigheidsetiket is uiters belangrik indien jy in jou werkplek wil groei. Dit is dus nodig om die voordele van goeie besigheidsetiket in ag te neem en dit werklik uit te leef.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.