
Gekopieër
Professionele optrede in die werkplek
Jy moet bewus wees van hoe om professioneel in die werkplek op te tree. In hierdie kursus word daar gekyk na werksetiek, integriteit en hoe om goeie menseverhoudinge te ontwikkel. Begin vandag nog dié kursus en maak seker jy weet hoe om professioneel in enige werkplek, ongeag die spesifieke kultuur wat daar heers, op te tree.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.