Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Grense in die werkplek
Gesonde grense in die werkplek is baie belangrik vir jou welstand. Leer in hierdie kursus oor wat gesonde grense behels, hoe om jou eie grense te stel en hoe om ander mense se grense te respekteer.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.