brandbestryding

Brandbestryding

Alhoewel niemand vir 'n brand beplan nie, is dit uiters belangrik om so gereed as moontlik daarvoor te wees.

Hoe ontstaan brande en waaruit bestaan vuur? Om 'n brand te bestry, behels 'n reeks belangrike stappe om veiligheid en doeltreffendheid te verseker, en as onderwyser is jou grootste verantwoordelikheid die veiligheid van die leerders.

Hierdie kursus bied ’n oorsig oor hoe brandbestryding jou kan help om meer paraat op te tree indien jy moontlik aan so ongelukkige situasie blootgestel word.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R1250

DUUR VAN KURSUS:

4 dae


Koste : R1250
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.