Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
BSB | Bemarking bootcamp
Bemarking is ʼn universele sleutel wat soveel deure vir jou skool kan oopmaak, ongeag hoe klein of groot jou skool is. Leer tydens hierdie “bootcamp” hoe om ʼn veltogplan op te stel, en om van template gebruik te maak.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
2 ure
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.