Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
BSB | Bemarkingsinhoud en beïnvloeders
Bemarking is ʼn universele sleutel wat soveel deure vir jou skool kan oopmaak, ongeag hoe klein of groot jou skool is. Leer in hierdie kursus oor hoe om inhoud te prioritiseer en om van beïnvloeders gebruik te maak.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
2 ure
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.