Hierdie produk is slegs vir lede.
![bsb-my-skool-in-die-media](https://solidarity-snp.s3.af-south-1.amazonaws.com/learning-course-logos/gNOsofaT3Y0pm1IalhCV4LnmjfBwQIcdYsjnF6ul.png)
Gekopieër
BSB | My skool in die media
Bemarking is ʼn universele sleutel wat soveel deure vir jou skool kan oopmaak, ongeag hoe klein of groot jou skool is. Leer in hierdie kursus meer oor die moets en moenies van jou skool in die media.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
2 ure
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.