Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
BSB | Video's en sosiale media
Bemarking is ʼn universele sleutel wat soveel deure vir jou skool kan oopmaak, ongeag hoe klein of groot jou skool is. Leer in hierdie kursus meer oor die gebruik van video’s, oor sosialemediareëls en oor effektiewe bemarkingbeskrywings.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
2 ure
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.