Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Canva - kreatiwiteit
Hierdie kursus is perfek vir almal wat hul grafiese ontwerp- en bemarkingsvaardighede wil ontwikkel, selfs sonder enige vorige ervaring. Canva maak dit maklik en vinnig om indrukwekkende visuele inhoud te skep – van sosialemediaplasings en video’s tot brosjures en aanbiedings.
Hier leer jy hoe om Canva se templates, gereedskap en funksies optimaal te benut, jou eie handelsmerkidentiteit te bou, en slim, visuele ontwerpe te skep wat jou boodskap duidelik en professioneel oordra. Of jy ʼn klein besigheid, ʼn spanprojek, of persoonlike kreatiewe idees wil bevorder, hierdie kursus sal jou toerus om jou bemarking na die volgende vlak te neem.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R1800 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
3 dae
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.