Gekopieër
CNC-Opleiding
Hierdie kursus word in samewerking met Ikusasa, ʼn merSeta-geakkrediteerde instelling, aangebied. Hierdie kursus bied CNC-freesmasjien, frees- en draaiwerk (G-kode), sowel as EDGECAM aan.
Om hierdie kursus by te woon stuur asseblief 'n e-pos aan: Ambag@solidariteit.co.za.
Om hierdie kursus by te woon stuur asseblief 'n e-pos aan: Ambag@solidariteit.co.za.
KURSUSFORMAAT:
In persoon
TER WAARDE VAN:
Slegs vir Solidariteit-lede
DUUR VAN KURSUS:
5 dae
Koste
: Slegs vir Solidariteit-lede
Solidariteit-lede
: 10% afslag per kursus
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.