
Gekopieër
Die omskakeling van potensiële kliënte
In hierdie kursus verken ons die oorgang van potensiële kliënte na werklike kliënte binne die kommunikasie- en bemarkingsveld. Ons ondersoek die uitdagings van data-invoer en databasisbestuur en fokus op die strategieë om “leads” doeltreffend te benut en potensiële kliënte suksesvol tot lojale kliënte te omskep.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.