Gekopieër
Entrepreneurskap vir die ambagsman
Hierdie kursus bied ʼn interaktiewe en veeldoelige leerervaring vir aspirant-entrepreneurs. Die kursus dek ʼn reeks sleutelkonsepte en vaardighede wat nodig is om ʼn suksesvolle onderneming te begin en te bestuur. Ingesluit is die ontleding van markgeleenthede, die ontwikkeling van ʼn sakeplan, finansiële bestuur, asook bemarkingstrategieë. Dit stel die kursusganger in staat om ʼn dieper begrip van die sakewêreld te ontwikkel en praktiese vaardighede op te bou om ʼn suksesvolle onderneming te vestig en te laat groei.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R7 500
DUUR VAN KURSUS:
12 weke
Koste : R7 500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.