Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Entrepreneurskap
Hierdie kursus bied ʼn interaktiewe en veeldoelige leerervaring vir aspirant-entrepreneurs. Hierdie kursus dek ʼn reeks sleutelkonsepte en vaardighede wat benodig word om ʼn suksesvolle onderneming te begin en te bestuur. Dit sluit in die ontleding van markgeleenthede, die ontwikkeling van ʼn sakeplan, finansiële bestuur, asook bemarkingstrategieë. Dit stel die kursusganger in staat om ʼn dieper begrip van die ondernemingswêreld te ontwikkel en praktiese vaardighede op te bou om ʼn suksesvolle onderneming te vestig en te laat groei.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R7500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
12 weke
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.