gevorderde-konflikbestuur

Gevorderde Konflikbestuur

Konflik is 'n onvermydelike werklikheid in menslike interaksie, veral in die konteks van die werkplek en organisatoriese omgewings. Dit word dikwels gesien as 'n negatiewe en ontwrigtende krag, maar dit kan ook 'n bron van groei, vernuwing en kreatiwiteit wees, mits dit egter reg bestuur word.


In hierdie omvattende gevorderde kursus word die teorie en analise van konflikbestuur uiteengesit terwyl die belangrikheid van emosionele intelligensie en effektiewe leierskap in konflikbestuur ook deeglik ondersoek word.


Die kursus is ontwerp om jou toe te rus om konflik in spanne effektief te bestuur en waar moontlik konflik as 'n produktiewe krag aan te wend.


KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R2500

DUUR VAN KURSUS:

2 weke


Koste : R2500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.