inleiding-tot-projekbestuur

Projekbestuur

In hierdie kursus sal jy die grondbeginsels van projekbestuur verken, insluitend wat ʼn projekbestuurder doen, watter vaardighede vir die rol nodig is en hoe om ʼn span se potensiaal te optimaliseer.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R9000

DUUR VAN KURSUS:

2 weke

PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:

Aanlyn


Koste : R9000
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.