
Gekopieër
Inspirasie in kommunikasie
Wat motiveer jou om elke dag jou beste te gee? Weet jy wat die verskil tussen motivering en inspirasie is? In hierdie kursus bespreek G.P. van Rheede van Oudtshoorn die dinge wat mense inspireer en hoe jy die mense om jou werklik kan motiveer.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.