Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Kommunikasie wat nuwe markte ontsluit
Weet jy in watter rigting jou onderneming beweeg? Wanneer ʼn mens die geleentheid kry om wel daaroor te praat, besef jy hoe belangrik dié kommunikasie-element regtig is. Dit kan jou in staat stel om nuwe markte en geleenthede te ontgin. Die kommunikasiespesialis GP van Rheede van Oudtshoorn verduidelik in hierdie kursus wat jy kan doen om jou onderneming na die volgende vlak te neem om só nuwe markte te kan betree.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.