kommunikeer-effektief-met-belangegroepe

Kommunikeer effektief met belangegroepe

Hierdie kursus fokus op die kritieke konsep van belangegroepbestuur binne die korporatiewe konteks. Jy sal leer hoe om strategieë te ontwikkel om die verwagtinge van belangegroepe te bestuur en hulpbronne doeltreffend toe te wys om die beste resultate te bereik. Dié kursus bied ʼn bondige gids vir die identifikasie, aanpak en optimale benutting van belangegroepe om korporatiewe sukses te versterk.

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.