kortverkope

Kortverkope

Wêreldwyd is die verkoopsarena uiters mededingend. Aggressiewe mededinging word gedryf deur die gebruik van slimtegnologie in verkope asook die versnelde en aanhoudende verbetering van bestaande oplossings en die innovasie om met nuwe oplossings vorendag te kom. Bemarkings- en verkoopstrategieë is nou, meer as ooit tevore, van kardinale belang.

Resultaatgedrewe kortverkope:
• Wat behels kortverkope?
• Verkoopproses
• AIDCA-metode en verkoopgedrag
• Verkoopwenke en selfontwikkeling

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 dag


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.