Gekopieër
Kuns van kommunikasie
In hierdie kursus leer jy hoe om deur die geraas te breek en direk met jou teikengehoor te skakel. Kommunikasieboffin Juran van den Heever gesels oor die kuns van kommunikasie en hoe ons dit reg kan aanwend om die maksimum resultate te kry.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste
: R500
Solidariteit-lede
: Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.