lynette-beer-kritiese-denke-en-keuses

Lynette Beer | Kritiese denke en keuses

Jou besluite bepaal jou toekoms, maar hoe bestuur jy jou kritiese denke en keuses om jou drome te bewaarheid? Lynette Beer plaas dit in perspektief en gee raad oor hoe jy jou denke optimaal kan verander.

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.