Gekopieër
Lynette Beer | Temperamente in jou klas
As onderwyser moet jy verskillende persoonlikhede in jou klaskamer akkommodeer. Dit kan uitdagend wees! Lynette Beer gesels oor die verskillende temperamente in ʼn klas en hoe jy dit suksesvol in jou klas kan hanteer.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.