
Gekopieër
Microsoft Powerpoint
Is die skep van ʼn voorlegging en die aanbieding daarvan deel van jou werk? Om ʼn aanbieding te lewer, is reeds stresvol. Met die voltooiing van hierdie kursus kan jy egter verseker dat jou skyfies tot die sukses van jou aanbieding bydra. Leer vandag nog hoe om tabelle in te voeg, wat die doel is van “slide master” en hoe om van animasies gebruik te maak.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 week
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.