Gekopieër
N1 - N6 Ingenieurstudies
Hierdie kwalifikasies sal jou die fundamentele kennis en vaardighede gee wat jy nodig het om ʼn loopbaan in die ambagte te volg. Hierdie kursus word in samewerking met Technicol, ʼn geakkrediteerde instelling, aangebied. Solidariteit-lede kwalifiseer vir 10%-afslag.
Om hierdie kursus by te woon, stuur asseblief 'n e-pos aan: Ambag@solidariteit.co.za.
Om hierdie kursus by te woon, stuur asseblief 'n e-pos aan: Ambag@solidariteit.co.za.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R10 400
DUUR VAN KURSUS:
12 weke
PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:
Aanlyn
Koste
: R10 400
Solidariteit-lede
: R9 360
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.