Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Noodhulp in die klaskamer
Noodhulp verwys na die eerste hulp wat aan slagoffers van ongevalle verleen word binne die vermoë van die hulpverlener. Onderwysers werk daagliks met kinders, en is waarskynlik die eerste persoon wat hulp kan verleen wanneer nodig.
Hierdie opknappingskursus is bedoel om vaardighede en kennis te hersien. Dit is van toepassing op onderwysers en toesighouers wat reeds 'n eerste kwalifikasie in noodhulp verwerf het.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R2500 | Solidariteit lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
4 dae
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.