
Gekopieër
Persoonlike handelsmerkbestuur
Hoe bestuur jy jou persoonlike handelsmerk, en weet jy dat dit ʼn kragtige instrument kan wees om nuwe besigheid te kry? In hierdie kursus bespreek Elsje van Jaarsveld presies hoe jy jou persoonlike handelsmerk kan opbou en hoe dit jou loopbaan ʼn hupstoot kan gee. Elsje is ʼn dinamiese radiopersoonlikheid wat vir die afgelope sewe jaar ʼn aanbieder by Pretoria FM was en tans die nuut aangestelde senior kontinuïteitsregisseur by RSG is. Sy verstaan presies wat dit behels om ʼn suksesvolle persoonlike handelsmerk op te bou sodat geleenthede na jou toe kom, en sy deel graag haar kennis daaroor met jou.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.