prestasiebestuur-in-kommunikasie

Prestasiebestuur in kommunikasie

Die kommunikasiespesialis G.P. van Rheede van Oudtshoorn deel ʼn paar wenke oor wat ʼn mens kan doen om jou onderneming te laat vooruitgaan. Hy maak jou bedag op ʼn paar dinge en wys jou hoe kommunikasie ʼn verskil maak in die groei van ʼn onderneming en hoe jou onderneming kan uitbrei.

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.