
Gekopieër
Projekbestuur in kommunikasie
In hierdie kursus wys G.P. van Rheede van Oudtshoorn hoe jy deur die toepassing van projekbestuurbeginsels ʼn daadwerklike verskil kan maak wanneer jy by ʼn projek betrokke is.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.