Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Regsaspekte vir ambagslui
Werknemers moet bewus wees van die arbeidswette rakende hulle werkplek sowel as hulle menseregte. Hierdie kursus bied algemene inligting oor dissiplinêre klagte, verhore, jaarlikse verlof, siekteverlof, kraamverlof, geleentheidsverlof, gesinsverantwoordelikheidsverlof en studieverlof.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 dag
PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:
Aanlyn
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.