
Gekopieër
Slimfoonfotografie
Deesdae is slimfoonkameras die mees toeganklike, laekoste en bruikbare toestel vir digitale fotografie.
Of jy nou 'n stokperdjie beoefen, 'n reisiger, entrepreneur, bemarker of 'n professionele persoon is, tel jy jou slimfoon op om inhoud vas te vang waar jy ook al gaan.
Hierdie kursus sal jou in staat stel om die beginsels van fotografie beter te verstaan en om dit toe te pas wanneer foto's met 'n slimfoon geneem word.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R7500
DUUR VAN KURSUS:
5 dae
Koste : R7500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.