Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Topwenke vir sosialemediagebruik
Die meeste van ons het daagliks iets te make met ʼn sosialemediaplatform en dit vorm ʼn integrale deel van maatskappye se bemarkingstrategie. Daarom is dit belangrik om seker te maak jy weet presies hoe jy hierdie platforms tot jou voordeel kan gebruik. Alexa Reinecke deel topwenke met jou sodat jy jou resultate kan optimaliseer.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.