verkoopsaanbieding

Verkoopsaanbieding

In hierdie kursus gaan jy leer oor gehooranalise, inhoudbeplanning, die oordrag van ʼn boodskap, asook nieverbale optrede sodat jy mense kan beïndruk wanneer jy met hulle praat en ʼn verskil in hulle lewens sowel as in jou onderneming kan maak.

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.