Foto Krediet: Solidariteit
Gekopieër
Die implikasies van Bela
Die implikasies van klousules 5 en 6 van die Bela-wet is te groot.
Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, is die besluit om ‘n protesoptog te hou nie ligtelik geneem nie en lig die gevare en implikasies van die klousules mooi uit. Klik hier vir die implikasies.
“Ons móét soos vorige geslagte opstaan vir Afrikaanse onderrig en die belangrike kultuuroordrag wat daarmee saamgaan. Ons kan nie toelaat dat daar oor ‘n 100 jaar van nou verwytend teruggekyk word en gesê word die geslag van 2024 het ons versaak nie,” sê Hermann.
Meer inligting oor die dag van protes sal binnekort bekendgemaak word.