Hoe laai ek my CV op Solidariteit?

Hoe laai ek my CV op Solidariteit?

Jou CV word vanuit die inligting op jou profiel op Solidariteit geskep. Voltooi jou profiel volledig om jou CV te kan gebruik of om af te laai om vir werk aansoek te doen. Jy het ook die opsie om addisionele dokumente op te laai.

Voltooi jou profiel.