Moet ek ʼn betaalde lid van Solidariteit wees om regsadvies te ontvang?
Slegs betaalde Solidariteit-lede kan gratis regsadvies en bystand ontvang. Indien jy by Solidariteit aansluit, kan jy onmiddellik telefoniese advies ontvang. ʼn Wagtydperk van drie maande geld vir nuwe indiwiduele lede voordat hulle in nuwe arbeidsregtelike sake verteenwoordig kan word.