Wat is die Solidariteit Dienssentrum se besigheidsure?

Wat is die Solidariteit Dienssentrum se besigheidsure?

Maandae tot Donderdae van 08:00 tot 16:30 en Vrydae van 08:00 tot 15:00. Indien jy hulp benodig buite werksure sal Vra vir Frik beskikbaar wees om jou te help. Klik op die blou vraagteken-ikoon op Solidariteit.