Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Algemene vergaderings
Vergaderings maak ʼn groot deel van werkplekverpligtinge uit, maar om dit na behore te laat plaasvind is nie altyd so eenvoudig soos wat dit klink nie. Weet jy wat is die verskil tussen ʼn notule en ʼn sakelys, of wat die pligte van die sekretaris en die rol van die maatskappy se grondwet is? In hierdie kursus gaan jy al die antwoorde op hierdie vrae kry, en nog baie meer!
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R750 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
2 ure
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.