begroting-vir-jong-werkendes

Begroting vir jong werkendes

Hierdie kursus, aangebied deur Anneri de Jager, help jong werkendes om hul finansies te bestuur met slim begrotings- en spaargedrag. Die kursus verduidelik hoekom 'n begroting belangrik is, hoe om uitgawes te kategoriseer en hoe om 'n gesonde finansiële balans te handhaaf.


Jy sal leer hoe om:

  1. Jou inkomste en uitgawes noukeurig te beplan.
  2. Behoeftes en begeertes te onderskei.
  3. Spaar vir noodgevalle, aftrede en ander finansiële doelwitte.
  4. Skuld te vermy en slim finansiële besluite te neem.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R200

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R200
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.