Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Belasting vir jong werkendes
Jy het onlangs jou eerste werk gekry en moet nou begin belasting betaal. Raak belasting baas en wees in beheer van jou geld deur na dié interaktiewe gesprek te kyk.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
2 ure
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.